Search    

Carpe Diem Pre-Primer

Carpe Diem is n skool waar ons jou kind toerus vir die toekoms deur bekwame personeel, puik leerstof in n aangename omgewing. Kinders leer en speel hard en word beloon met liefde, sorg en heerlike etes!

ONS MISSIE:

·         Die jong kind se totale mens ontwikkeling te bevorder

·         Om die beste moontlike opvoeding te bied

·         Skoolgereedheid te bevorder

·         Liefde , aanvaarding en erkenning vir elke kleuter te verskaf.

Die program demonstreer ons benadering tot opvoeding;

  • Persoonlike, Sosiale en Emosionele Ontwikkeling
  • Fisiese Ontwikkeling
  • Taal Ontwikkeling
  • Insidentele Wiskunde
  • Kreatiewe en Kulturele Ontwikkeling
  • Goeie Eetgewoontes

Alle etes word voorsien.

Vol- en halfdag opsies beskikbaar en ons is oop tydens skoolvakansies

Back Back to top