Search    

Naskool sorg

Hierdie diens is slegs op aanvraag beskikbaar vir ouers wat kleuters in ons skool het. Middag etes word voorsien en dan word kinders gehelp om al hul huiswerk te voltooi en vir toetse voor te berei.

Back Back to top