Search    

Opsionele aktiwiteite

Die volgende opsionele aktiwiteite is by die skool beskikbaar maar die fooie is nie by die maandelikse skoolfonds ingesluit nie.

Stimuzone rekenaar opleiding:

Die "Apie Bus" kom besoek ons skool elke Dinsdag en dan kry ons kinders die geleentheid om rekenaar vaardighede aan te leer deur opvoedkindige speletjies wat beide hul kennis, konsentrasie en koordinasie verbeter.

Spraak terapeut

Die spraak terapeute besoek ons skool weekliks op aanvraag.

Audioloog besoek

Die audioloog Colette Hay besoek die skool jaarliks vir gehoor toetse. Hier bevestig ons dat jou kind wel kan hoor!

Oogkundige besoek

Oogkundiges besoek on skool jaarliks om die kinders se sig te toets. Die diens is gewoonlik gratis.

 

 

 

Back Back to top