Welkom by Carpe Diem Pre-Primer.

Carpe Diem is sedert Januarie 2008 een van die top kleuterskole in die omgewing wat kinders voorberei vir skool gereedheid en neem ʼn maksimum van 30 kinders per jaar om te verseker dat elke kind individuele aandag kry sodat hulle hul volle potensiaal kan bereik.  Ons skool is gebou op Christelike waardes en norme en ons glo in dissipline en werk saam met ouers om hierdie gewoontes aan te kweek.
Alhoewel die skool hoofsaaklik afrikaans is het ons baie kinders uit gemengde Afrikaans en Engelse huisgesinne en word elke kind in hul eie huistaal gehelp deur ons twee of meertalige personeel lede.
Ons neem babas en tot kleuters met skoolgereedheid.  Ons leerplanne is ʼn mengsel van 3 verskillende leerplanne maar tog word daar ʼn balans tussen leer en speel gehandhaaf om die leer proses pret en effektief te maak.
Ons het almal groen koring op die land, laat ons jou koring voorberei om eendag ʼn suksesvolle oes te lewer!
 
Back Back to top