Search    

Ons dienste


Carpe Diem is n skool waar ons jou kind toerus vir die toekoms deur bekwame personeel, puik leerstof in n aangename omgewing. Kinders leer en speel hard en word beloon met liefde, sorg en heerlike etes! ONS MISSIE: ·   &nb

Hierdie diens is slegs op aanvraag beskikbaar vir ouers wat kleuters in ons skool het. Middag etes word voorsien en dan word kinders gehelp om al hul huiswerk te voltooi en vir toetse voor te berei.

Die volgende opsionele aktiwiteite is by die skool beskikbaar maar die fooie is nie by die maandelikse skoolfonds ingesluit nie. Stimuzone rekenaar opleiding: Die "Apie Bus" kom besoek ons skool elke Dinsdag en dan kry

Carpe diem open 7h00 en sluit stiptelik om 17h00. Sou u nie u kind betyds kan kom afhaal nie, verwag ons dat u ons voor die tyd skakel om ander reëlings te tref. Kinders sal slegs afgegee word aan die persone soos deur u ingevul op inskrywi
Back Back to top